Iers-Gaeliese Wikipedia

Iers-Gaeliese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Iers-Gaelies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL ga.wikipedia.org

Die Iers-Gaeliese Wikipedia is die Iers-Gaeliese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 60 500 artikels, en is die 96ste grootste Wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search